back

Tydelik Terminaal

Year: 2019
Audio: Afrikaans
Genre: Light Drama

Tydelik Terminaal is ‘n 13-episode ligte dramareeks wat handel oor hoe ‘n twee-en-twintig jarige honneursstudent, Kittie Claassen, die lewe navigate na sy met kanker gediagnoseer word. Die reeks speel af oor die 6 maande waartydens sy chemoterapie ondergaan, besties raak met die oues van dae, haar studies probeer voltooi, en boonop onverwagse lewenservaring en –wysheid opdoen.

Credits -

Created by:

Written by: 

Elanie Rupping

Producers:

Zandré Coetzer, Scharl van der Merwe, Chanél Muller, Johan Cronje

Executive Producers:

Eduan Kitching

DOP:

Regardt Botha

Editor:

Etienne Fourie, Elanie Rupping

Director:
Cast:

Carla Smith, Eve Rasimeni, Hendrik Nieuwoudt

Watch Trailer -